G-GLTMZQN2HR
UA-135691127-2  Radio Suid Afrika® 2020                                    ** Last updated 2020-11-05   -   08:30 **                                   Designed by PRIME MARKETING
Sekere klankgrepe is deur onafhanklike persone saamgestel. Die menings en standpunte wat in sulke klankgrepe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Radio Suid Afrika se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. Radio Suid Afrika staan vry  van enige politieke siening of uitspraak en skaar hom dus nie by ʼn spesifieke siening nie. Maak asseblief vooraf seker dat enige politieke gesprekke by jou stasie se etos en waardes inskakel.
Sedert Januarie 2004
To listen click on one of the two images on the left Om te luister kliek op een van die twee prentjies op linkerkant
Ons ondersteun
Boere in nood! Verstaan die res van die land werklik wat daardie woorde beteken? Ons boere word op hulle kniëe gedwing deur die barbare wat plunder en brand, maar die wat verniel vergeet dat dit hier is waar die boere hulle krag vandaan kry, op hulle knieë met krag van bo. Brand alles wat nie aan hulle behoort nie, net omdat hulle n "standpunt" wil maak, sonder om in gedagte te hou dat die boere hulle voed, sonder die boere kan die algemene huisgesin nie hulle maandlikse inkopielys gaan koop nie en kan die manne nie op n Saterdag n vleisie braai en gesellig wees nie, sonder die boere verval en verloor ons meer as wat ons besef. Staan saam Radio Suid Afrika en al ons luisteraars en dra jou deel by, wat ookal jy kan, daar is nie n vaste bedrag nie. Al wat ons vra is dat ons hande vat en die las vir hierdie boere wat ALS so onnodig verloor het en steeds verloor net bietjie ligter maak. Wys waar jou hart lê en deel hierdie blad so ver soos jy kan. Laat ons sien hoeveel fondse ons kan in vir ons volk in nood.   Radio Suid Afrika het 'n Back a buddy rekening spesiaal vir hierdie fondsinsamelingsprojek.
Kliek op die DONASIE knoppie vir donasies
Kliek hier om na ons te luister
UA-135691127-2  Radio Suid Afrika® 2020                                    ** Last updated 2020-11-02 - 09:00 **  Designed by PRIME MARKETING                                 
Navigation Menu Navigation Menu Navigation Menu Navigation Menu
Sedert Januarie 2004
LISTEN HERE  -  LUISTER HIER
Kliek hier om na ons te luister Ons ondersteun Luister HIER
Boere in nood! Verstaan die res van die land werklik wat daardie woorde beteken? Ons boere word op hulle kniëe gedwing deur die barbare wat plunder en brand, maar die wat verniel vergeet dat dit hier is waar die boere hulle krag vandaan kry, op hulle knieë met krag van bo. Brand alles wat nie aan hulle behoort nie, net omdat hulle n "standpunt" wil maak, sonder om in gedagte te hou dat die boere hulle voed, sonder die boere kan die algemene huisgesin nie hulle maandlikse inkopielys gaan koop nie en kan die manne nie op n Saterdag n vleisie braai en gesellig wees nie, sonder die boere verval en verloor ons meer as wat ons besef. Staan saam Radio Suid Afrika en al ons luisteraars en dra jou deel by, wat ookal jy kan, daar is nie n vaste bedrag nie. Al wat ons vra is dat ons hande vat en die las vir hierdie boere wat ALS so onnodig verloor het en steeds verloor net bietjie ligter maak. Wys waar jou hart lê en deel hierdie blad so ver soos jy kan. Laat ons sien hoeveel fondse ons kan in vir ons volk in nood.   Radio Suid Afrika het 'n Back a buddy rekening spesiaal vir hierdie fondsinsamelingsprojek.
Kliek HIER om videos te sien