<![CDATA[Radio Suid Afrika - Ampie se Blog]]>Tue, 25 Jun 2019 23:35:11 +0200Weebly<![CDATA[Eskom moeilikheid]]>Wed, 20 Mar 2019 09:59:32 GMThttp://radiosuidafrika.co.za/ampie-se-blog/eskom-moeilikheidMet Eskom see moeilikheid het ons moeilikheid wat kom, al die diesel word opgekommandeer vir Eskom en ons gaan sukkel om te kan ry want diesel gaan skaars word.  Geen krag, geen diesel..... geen aflewerings van vragte en kos nie. Dink net hoe netjies word alles orkestreer en dit so kort voor die verkiesing. Iewers is 'n lang slang in die gras, en dit is  nie myne nie. Krag gaan op, brandstof gaan op, alles gaan op behalwe ons geld.]]><![CDATA[Radio Suid Afrika]]>Thu, 07 Mar 2019 11:10:08 GMThttp://radiosuidafrika.co.za/ampie-se-blog/radio-suid-afrikaNa 'n groot kuberkraker aksie is ons terug en die keer om te bly.  Dit was nogals 'n slegte ervaring waarby ek baie geleer het. Sekuriteit is beslis belangrik in die kuber ruimte, so mense maak seker alles is beskermd. Indien jy dink jy is dalk blootgestel, kontak ons, ons span kan jou help met internet sekuriteit of koop Applemac]]>