UA-135691127-2  Radio Suid Afrika® 2020                                    ** Last updated 2020-05-29    -   10:30 **                                   Designed by PRIME MARKETING

Wie is ons…

Radio Suid Afrika is ‘n Suid Afrikaanse musiek en gesels radio

Ons saai uit na 192 lande en het tans ‘n luisteraar getal van ongeveer 102 000

Met ateljees in Gauteng en die Weskaap en ‘n span van 10 toegewyde omroepers hou ons jou op jou tone. Ons speel musiek vir alle genres en is baie nou betrokke by verskeie fondsinsamelingsprojekte.

Kliek hier

om te luister

To listen

click here

Sekere klankgrepe is deur onafhanklike persone saamgestel. Die menings en standpunte wat in sulke klankgrepe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Radio Suid Afrika se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. Radio Suid Afrika staan vry van enige politieke siening of uitspraak en skaar hom dus nie by ʼn spesifieke siening nie. Maak asseblief vooraf seker dat enige politieke gesprekke by jou stasie se etos en waardes inskakel.
Kliek vir video
UA-135691127-2  Radio Suid Afrika® 2020                                    ** Last updated 2020-05-29 - 10:30 **   Designed by PRIME MARKETING                                 

Wie is ons…

Radio Suid Afrika is ‘n Suid

Afrikaanse musiek en gesels radio

Ons saai uit na 192 lande en het tans ‘n luisteraar

getal van ongeveer 102 000