UA-135691127-2 Radio Suid Afrika® 2020 ** Last updated 2020-11-05 - 08:30 ** Designed by PRIME MARKETING
Projekte
Projekte waarmee Radio Suid
Afrika tans besig is
Ons ondersteun verskeie gemeenskapsprojekte
By Radio Suid Afrika ondersteun ons graag verskeie projekte.Indien jy weet van ‘n projek wat ondersteuning benodig kan jy onmiddelik vir Elmarie kontak by elmarie@radiosuidafrika.co.za
Ons ondersteun en is nou betrokke by troeteldiere!Kontak ons vir enige navrae by 087-238 2200
Maskers en Saniteermiddels
Radio Suid Afrika gee om vir ons mense. Ons voorsien wasbare lapmaskers wat volgens die korrekte riglyne gemaak word.Ons kan ook hand-saniteermiddels voorsien in klein of grootmaat!
Prosthesis for Angela
Angela Goosen from Somerset West.We at Radio Suid Afrika support Angela in the recovery process and are currently busy raising funds for her for a new prosthesis.Please follow Angie’s story here….
To listen click on one of the two images on the leftOm te luister kliek op een van die twee prentjies op linkerkant
By Radio Suid Afrika ondersteun ons graag verskeie projekte.Indien jy weet van ‘n projek wat ondersteuning benodig kan jy onmiddelik vir Elmarie kontak by elmarie@radiosuidafrika.co.za
Dieresake